|
Reg vir die BCVO se winterspele |
|
|
|
Hoërskool netbalspelers van die CVO Skool Potgietersrus wat vir Noord-Transvaal spanne gekies is om op 21, 22 en 23 Junie op Thabazimbi aan die BCVO Winterspele deel te neem. Agter van links is Angelique le Grange, Ida Human, Somarie Dercksen, Elzaan van der Merwe en Inge Kruger. Voor, Lilly Labuschagné, Julie-Ann Burger, Ilze-Mari van Schalkwyk en Zelda Genis. Afwesig: Lumarie Smit en Belicia van Staden.
Hoërskool rugbyspelers van die CVO Skool Potgietersrus wat vir Noord-Transvaal spanne gekies is om op 21, 22 en 23 Junie op Thabazimbi aan die BCVO Winterspele deel te neem. Agter van links is Andries Botha, Kobus van Eeden, Schalk Fourie, Jan-Hendrik Putter, Lourens Smit, Willem Barnard en Lean Lensley. Voor, Charles Smith, Carlo Smith, Franco de Klerk, Christiaan Putter en Johan Botha. Afwesig: Johan Putter, Rikus Muller en Johan van Eeden.
|